Help jou kind om slimmer te leer — nie harder nie! 🎓

Die Study Smart Program Graad 4–6)

Bou selfvertroue, ontwikkel goeie studiegewoontes en maak leer pret — net 30 minute per dag.

Hoekom ouers en leerders van Study Smart hou.

Duidelik & Eenvoudig

Alles verduidelik in kind-vriendelike taal.

Onthou Beter

Interaktiewe flitskaarte en bewese studietegnieke.

Tydspaar

Net 20 - 30 minute per dag bou sterk gewoontes.

Hoekom werk Study Smart so goed?

  • Herroeping versterk geheue – Deur antwoorde self te probeer onthou, bou kinders sterker geheuepaaie.

  • Verspreide herhaling – Gereelde oefening oor tyd help om minder te vergeet.

  • Tydsdoeltreffend – Selfs 5–10 minute met flitskaarte maak ’n verskil.

  • Selfvertroue – Leerders kan self monitor watter kaarte hulle ken en watter meer oefen nodig het.

  • Buigsaam– Werk uitstekend vir daaglikse studie én vinnige eksamenvoorbereiding.

Belangrik:

Study Smart is tans beskikbaar vir die volgende vakke:

Natuurwetenskap & Tegnologie, Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede

💳 Hoe werk die koste?

⦿Jy begin met ’n 7-dag gratis proeflopie.

⦿Jy kan enige tyd kanselleer binne dié tydperk sonder enige koste.

⦿Om die proeflopie te aktiveer, moet jou kaartbesonderhede verskaf word (net om die inskrywing te bevestig).

⦿Ná die 7 dae word ’n bedrag van R100 per maand gehef indien jy nie kanselleer nie.

Kontak ons vir meer besonderhede: